In die 94ste bestaansjaar van Die Hoërskool Wagpos, was daar besonderse geleenthede vir 919 leerders en 307 koshuisleerders. Die trots van ons skool en ons leerders het oor die jare ‘n besonderse kultuur van nederigheid, respek, liefde en omgee vir mekaar gevestig in die waardes wat hulle handhaaf.... Read more
This company has no teams yet
This company has no offices yet