Landbouweekblad dien ons boere en die landbou in die breë nou al ’n rapsie langer as ’n eeu. Toe ons destyds in 1919 as tydskrif die lig gesien het, was dit ’n poging om Afrikaner-bestaansboere, verarm deur die verwoesting van die Anglo-Boereoorlog, te kommersialiseer. En watter sukses was dit nie!... Read more
This company has no org chart yet
This company has no teams yet
This company has no offices yet